Testimonial

Client Comments on Facebook

Happy Clients... loads more to see on our facebook page!

"Na vele probeerslae kan ek gerus EnVee Marketing & Design se diens aanbeveel.  Ek het nog nooit 'n CV gehad wat so gelyk het nie.  Dankie Maroné - I just landed my dream job!"

62522193_2333023290319270_3090131581088563200_n
Marno Swanepoel Johannesburg

"Maroné Vosloo ontwerp die beste CV's, websites, advertensies en doen getroue bemarking.  Haar wrk staan verseker uit.  Ek is so dankbaar vir al die harde werk wat sy al vir my en ons besigheid bedoen het.

289310110_10228972961607752_733296058000462722_n
Janine Fourie Ruiterbos

” My CV is oorgedoen ek is baie dankbaar en baie tevrede!"

charl willemse
Charl Willemse Mossel Bay

"Ek het met my nuwe CV deur EmVee dadelik werk gekry.  Ek kan hul verseker aanbeveel:

278941181_2299441376873270_3474138008993253144_n
Ilse Engelbrecht Hartenbos

"Hiermee wil ek vir Maroné Vosloo van EmVee Marketing & Design van alle harte bedank vir puik gehalte en uitstekende werk gelewer met die opstel van my persoonlike CV en dekbrief, ek sal hul uitmuntende diens vir enige persoon of besigheid aanbeveel, hulle is TOPS.” 

Screenshot 2022-08-25 230008
Jimmy Barnard Graafwater

”Die absolute beste diens.  Vinnig en akkuraat.  Baie dankie ek beveel julle hoogs aan!"

13882689_1227828057230300_5141618886419203141_n
Joani Allen Little Brak River

” Jou diens is uitstekend.  My CV is fantasties gedoen. Baie dankie!"

rene
René Marais George

"I had my CV revamped by EmVee Marketing and design and oh wow the results is phenomenal.  They are absolutely on the ball with making your CV look professional and stand out above the rest.  Thank you very much for your professionalism.  May your business grow from strenght to strenght!” 

245357894_10160324612640628_5091250624107469530_n
Caron Biermann Mossel Bay

"Maroné lewer uitstekende, kreatiewe enprofessionele grafiese ontwerp en sekretariële ondersteuning teen bekostigbare tariewe.  Ek kan haar dienste met groot vrymoedigheid sterk aanbeveel!  Nogmals dankie vir jou welwillendheid en ondersteuning."

Chris Potgieter Informele Foto
Chris Potgieter Heiderand

”Maroné, dankie vir die dienste aan CARITAS CARE MOSSEL BAY  en DAMESKRING gelewer.  Die uitnodigings is elkeen soooo uniek en jou diens is puik.  Dankie dat jy geduldig is met ons as kliënt en altyd so vinnig is met opdragte.  Dit is duidelik dat jy geniet wat jy doen.  Ons beveel emVee aan vir enige digitale ontwerpe en opdragte."

elize
Elize Barnardt Caritas Care Centre, Mossel Bay