Testimonial
Client Comments on Facebook
"Na vele probeerslae kan ek gerus EnVee Marketing & Design se diens aanbeveel. Ek het nog nooit 'n CV gehad wat so gelyk het nie. Dankie Maroné - I just landed my dream job!"
"Maroné Vosloo ontwerp die beste CV's, websites, advertensies en doen getroue bemarking. Haar wrk staan verseker uit. Ek is so dankbaar vir al die harde werk wat sy al vir my en ons besigheid bedoen het.”
” My CV is oorgedoen ek is baie dankbaar en baie tevrede!"
"Ek het met my nuwe CV deur EmVee dadelik werk gekry. Ek kan hul verseker aanbeveel:
"Hiermee wil ek vir Maroné Vosloo van EmVee Marketing & Design van alle harte bedank vir puik gehalte en uitstekende werk gelewer met die opstel van my persoonlike CV en dekbrief, ek sal hul uitmuntende diens vir enige persoon of besigheid aanbeveel, hulle is TOPS.”
”Die absolute beste diens. Vinnig en akkuraat. Baie dankie ek beveel julle hoogs aan!"
” Jou diens is uitstekend. My CV is fantasties gedoen. Baie dankie!"
"I had my CV revamped by EmVee Marketing and design and oh wow the results is phenomenal. They are absolutely on the ball with making your CV look professional and stand out above the rest. Thank you very much for your professionalism. May your business grow from strenght to strenght!”
"Maroné lewer uitstekende, kreatiewe enprofessionele grafiese ontwerp en sekretariële ondersteuning teen bekostigbare tariewe. Ek kan haar dienste met groot vrymoedigheid sterk aanbeveel! Nogmals dankie vir jou welwillendheid en ondersteuning."
”Maroné, dankie vir die dienste aan CARITAS CARE MOSSEL BAY en DAMESKRING gelewer. Die uitnodigings is elkeen soooo uniek en jou diens is puik. Dankie dat jy geduldig is met ons as kliënt en altyd so vinnig is met opdragte. Dit is duidelik dat jy geniet wat jy doen. Ons beveel emVee aan vir enige digitale ontwerpe en opdragte."